Oliviershoekpas: Verskil tussen weergawes

Uitleg van bronteks
(Skakel)
(Uitleg van bronteks)
 
Die '''Oliviershoekpas''' is 'n [[bergpas]] in die [[Drakensberge]] in [[KwaZulu-Natal]], [[Suid-Afrika]]. Die pas dra die [[R74 (Suid-Afrika)|R74]] hoofpad oor die berg. Die pas is vernoem na Adriaan Olivier wat in die 1850's aan die voet van die berg geboer het. [[Piet Retief]] het ook die roete gebruik toe hy die eerste keer oor die Drakensberg gegaan het. Die bestaande pas is in 1871 gebou en die hoogste punt is 1 737 m bo [[seevlak]]. Die dorpie [[Bergville]] lê aan die onderkant van die pas.
 
== Sien ook ==
* [[Lys van bergpasse in Suid-Afrika]]
 
411 783

wysigings