Verskil tussen weergawes van "Airbus"

Geen grootteverandering nie ,  1 jaar gelede
k
Sjina→China
k
k (Sjina→China)
Airbus was voorheen gesamentlik besit deur EADS (80%) en [[BAE Systems]] (20%), Europa se twee grootste verdedigingsmaatskappye. BAE Systems het in April 2006 sy voorneme aangedui om die maatskappy se 20% aandeel in Airbus te verkoop en het in Junie 2006 sy opsie uitgeoefen om EADS te dwing om sy aandeel te koop. Die direksie het die beleggingsbank [[N M Rothschild & Sons|Rothschild]] aangestel om 'n onafhanklike waardering van Airbus te onderneem. Rothschild se waardering was £1,9 miljard (€2,75 miljard), heelwat onder BAE en EADS se verwagting. Nadat BAE nie tevrede was met die waardering nie het dit onafhanklike ouditeure aangestel om die waarde van die maatskappy se 20% aandeel te bepaal.<ref>''"[http://edition.cnn.com/2006/BUSINESS/07/05/bae.airbus.reut/ BAE orders new Airbus audit]"'' CNN.com July 5, 2006</ref> Op 6 September 2006 het die raad van BAE by sy aandeelhouers aanbeveel dat hulle hul aandele vir €2,75 miljard (£1.87 miljard of $3,53 miljard) verkoop.<ref>{{cite news | title = BAE agrees to £1.87bn Airbus sale | publisher = BBC News | date = 2006-09-06 | url = http://news.bbc.co.uk/1/hi/business/5321626.stm | accessdate =2006-09-06}}</ref>
 
Airbus het 55&nbsp;000 werknemers <ref name=AB-successstory>[http://www.airbus.com/ Airbus], [http://www.airbus.com/en/corporate/people/company_evolution/index.html The success story of Airbus]. Besoek op 11 Augustus 2007</ref> by sestien persele in vier Europese lande: [[Duitsland]], [[Frankryk]], die [[Verenigde Koninkryk]], en [[Spanje]]. Finale aanmekaarsit vind in Toulouse (Frankryk) en [[Hamburg]] (Duitsland) plaas. Airbus het ook drie dogtermaatskappye in die [[VSA]], [[Japan]] en [[SjinaChina]].<ref name=AB-worldwide>[http://www.airbus.com/ Airbus], [http://www.airbus.com/en/worldwide/ Airbus worlwide], Besoek op 12 Augustus 2007</ref>
 
== Geskiedenis ==
80 616

wysigings