Verskil tussen weergawes van "Kroukie"

120 grepe bygevoeg ,  3 jaar gelede
+commons
(+commons)
'''Kroket''' is 'n buitelugbalsport met as doel om eerste 'n bal, met behulp van 'n houthamer, deur verskeie poortjes te slaan tot mens by die eindpaal aankom. Dit word deurgaans op 'n goed onderhoude, kortgesnyde grasperk gespeel.
[[Lêer:Winslow_Homer_001.jpg|duimnael|250px280px|DmesDrie dames en 'n heer wat kroket speel]]
Aanvanklik was kroket veral 'n spel vir die welgesteldes. In Engeland word dit nog hoofsaaklik by privé-klubs gespeel, maar die lidmaatskap daarvan is deesdae vrylik oop. Die spel is aanvanklik met twee einddoele en nege hoepels gespeel, sedert die spel se opmars na die wêreldtentoonstelling in [[1851]] as die Ierse ''Crooky''.
 
* [[Kaatsspel]]
* [[Krieket]]
 
== Eksterne skakels ==
{{CommonsKategorie|Croquet}}
 
{{Navigasie Olimpiese somersporte}}
{{Normdata}}
 
[[Kategorie:Voormalige Olimpiese sportsoorte]]
100 717

wysigings