Verskil tussen weergawes van "Veen"

3 grepe bygevoeg ,  2 jaar gelede
geen wysigingsopsomming nie
k (Sien ook voor verwysings)
[[Lêer:MerBleueBog.jpg|duimnael|Veenland in Kanada|links|150px]]
 
Veen kan in gematigde en in tropiese klimate gevorm word, maar die plante wat dit vorm kan taamlik verskil. In tropiese gebied speel bome en hout byvoorbeeld 'n groter rol en bevat die veen hout. In gematigde streke is dit hoofsaaklik ''[[Veenmos|Sphagnum]]''-mosse en ''Carex''-polgrasse[[segge]]s. Die oorgang tussen beide tipes is gewoonlik naby die 35 grade noord of suid. <ref name="FAO"/>
 
Veen is in Suid-Afrika taamlik seldsaam omdat dit 'n droë land is. In die wêreld vorm veenmoerasse ongeveer 3% van die landoppervlak en groei hulle gemiddeld met 1 -2 mm per jaar. In Suid-Afrikaa is dit bloot 0,5 - 1 mm per jaar. Die meeste vene is minder as 10 000 jaar oud. Daar is elf veenhoudende streke beskryf met 460 vene, die meeste daarvan in Maputaland. Die grootste is die Mkhuze Delta wat saam met die Mbazwana moerasbos die grootste moeraskompleks van Suid-Afrika vorm. Die oudste veen is Mfabeni wat met sy 45 000 jaar een van oudste nog aktiewe vene is die wêreld is.<ref>[http://www.wrc.org.za/Knowledge%20Hub%20Documents/Water%20Wheel/Articles/2010/2010%20Jul-Aug%20peatland.pdf {{Outeur|Lani van Vuuren}} Knowledge hub ]</ref>
22 781

wysigings