Verskil tussen weergawes van "Hendrik de Cock"

 
 
== Herkoms, opleiding, predikant ==
De Cock se ouers was Tjaarda de Cock en Jantje Kappen de Boer. Kort ná sy geboorte het die gesin na Wildervank, provinsie Groningen, verhuis. Sy oupa aan vaderskant, Regnerius Tjaarda de Cock, was omstreeks 1750 predikant in die Nederlandse Hervormde Kerk. Sy vader was ’n grondbesitter, sheriff ("schout") en eindelik burgemeester. Hy studeer aan die universiteit in Groningen en word vroeg in 1823 as proponent en vervolgens op [[7 Maart]] daardie jaar as predikant van die Nederlandse Hervormde gemeente te [[Eppenhuizen]] bevestig. In sy volgende werkkring, [[Noordlaren]], is hy op [[5 November]] [[1827]] bevestig en eindelik in [[Ulrum]] op [[22 November]] [[1829]].
 
== Aanloop tot afskeiding ==
31 566

wysigings