Verskil tussen weergawes van "Hendrik Verwoerd"

kat, il
(kat, il)
}}
 
'''Hendrik Frensch Verwoerd''' ([[Amsterdam]], [[8 September]] [[1901]] – [[Kaapstad]], [[6 September]] [[1966]]) is ’nwas voormalige'n [[Eerste Minister van Suid-Afrika|eerste minister]] van [[Unie van Suid-Afrika|Suid-Afrika]] wat in ’n [[sluipmoord]] in die [[Parlement van Suid-Afrika|parlement]] in Kaapstad gesterf het. Verwoerd word algemeen as die argitek van die [[apartheid]]stelsel beskou. Sy premierskap word gekenmerk aan die drastiese verbetering van [[Swart mense|swart]] lewenstandaarde en spoedige [[ekonomie]]se ontwikkeling.<ref>Jaap A. Marais, Assassination and the Tragedy of South Africa, Steven Books, 2004 (ISBN 978-1-904911-13-5)</ref><ref>Mpeta, Bokang, Fourie, Johan, & Inwood, Kris. (2018). Black living standards in South Africa before democracy: New evidence from height. South African Journal of Science, 114(1-2), 1-8. https://dx.doi.org/10.17159/sajs.2018/20170052</ref> Mense sal waarskynlik nog lank verskil oor die waarde van sy werk. In die geskiedenis van die [[Afrikaners]] en van [[Geskiedenis van Suid-Afrika|Suid-Afrika]] bly die grondlegger van die [[Suid-Afrika|1961-Republiek]] ’n sleutelfiguur en vir sommige mense 'n held.
 
== Kinderdae en loopbaan ==
 
{{DEFAULTSORT:Verwoerd, Hendrik}}
[[Kategorie:PoliticiSuid-Afrikaanse van die Nasionale Partyakademici]]
[[Kategorie:Eerste Ministers van Suid-Afrika]]
[[Kategorie:Suid-Afrikaanse immigrante uit Nederland]]
[[Kategorie:Suid-Afrikaanse joernaliste]]
[[Kategorie:Suid-Afrikaanse sielkundiges]]
[[Kategorie:Eerste Ministers van Suid-Afrika]]
[[Kategorie:Politici van die Nasionale Party]]
[[Kategorie:Afrikaners]]
[[Kategorie:Sielkundiges]]
[[Kategorie:Apartheid]]
[[Kategorie:Geboortes in 1901]]
31 566

wysigings