Akwaduk: Verskil tussen weergawes

27 grepe bygevoeg ,  2 jaar gelede
k
geen wysigingsopsomming nie
(Inligting bygewerk)
kNo edit summary
Etiket: 2017-bronwysiging
 
Dit is deel van ʼn groot waterleiding wag diep bedding van die rivier Gard op ʼn hoogte van 47 meter oorsteek met ʼn driedubbele boogreeks. Inskripsies van oor die hele Romeinse wêreld getuig nog altyd van die groot belang wat aan die akwadukte geheg is en van die enorme uitgawes wat gedoen is om hulle te bou en in stand te hou. Sommige van die akwadukte is droog gebou, dit wil sê sonder die gebruik van sement. Tog was die bouwerk so deeglik dat baie van hulle vandag nog staan.
 
== VerwysingsBronne ==
 
* KENNIS, 1980, ISBN 079810824X, volume 2, bl. 392, 393
 
<references/>
== Verwysings ==
{{Verwysings}}
 
== Eksterne skakels ==
*[http://www.romanaqueducts.info/ 600 Romeinse akwadukte]
 
{{Normdata}}
[[Kategorie:Argitektuur]]
[[Kategorie:Romeinse Ryk]]
32 976

wysigings