Verskil tussen weergawes van "Beechcraft 1900"

7 grepe bygevoeg ,  5 maande gelede
geen wysigingsopsomming nie
|subsjabloon=
|beeld=Lêer:ContinentalConnection.jpg
|byskrif=<center>'n ''Continental Connection'' 1900D</center>
|tipe=[[Passasiersvliegtuig]]
|vervaardiger=Beech Aircraft Corporation <br /> Raytheon Aircraft Company<ref name="tcds">{{cite web|url=http://www.airweb.faa.gov/Regulatory_and_Guidance_Library/rgMakeModel.nsf/0/6be5914ffaf7db0b86257f24005636e2/$FILE/A24CE_Rev_113.pdf|title=Type Certificate Data Sheet No. A24CE}}</ref>
|ontwerper=
|eerste vlug=3 September 1983<ref name="Janes">Jackson 2003, pp. 535–536.</ref>
|aantal gebou=695
|programkoste=
|eenheidskoste= USVS$ 4.995 millionmiljoen (2001)<ref name="Janes"/>
|ontwikkel van=[[Beechcraft Super King Air]]
|variante met eie artikels=
}}
Die '''Beechcraft 1900''' is 'n 19-sitplek [[vliegtuigpassasiersvliegtuig]] met 'n drukkajuit, aangedryf deur twee [[turboskroef]]-motore en vervaardig deur [[Beechcraft]]. Dit is ontwerp en word meestal gebruik vir streeksdienste. Dit word ook gebruik vir die vervoer van vrag, as 'n korporatiewe vervoermiddel en deur verskeie regerings- en militêre instansies.
 
Produksie is in Oktober 2002 gestaak omrede die mark begin het om groter vliegtuie te gebruik.<ref name="GSO1">{{cite web|url=http://www.globalsecurity.org/military/systems/aircraft/be1900.htm|title=Beech 1900 Airliner|work=globalsecurity.org|accessdate=4 August 2018}}</ref>
78 917

wysigings