Verskil tussen weergawes van "Mis (musiek)"

10 grepe verwyder ,  6 maande gelede
Geskep deur die bladsy "Mass (music)" te vertaal
k
Etiket: 2017-bronwysiging
(Geskep deur die bladsy "Mass (music)" te vertaal)
|-
|
|Trapgesang met ’n [[Alleluia#Western use|alleluia]] of [[TractTraktus (liturgyliturgie)|tractus]] ([[SequenceSekwent (musicalmusikale formvorm)|sekwent]])
|-
|Credo
|-
|
|[[Offertory|Offertorium]]
|-
|Sanctus, insluitend die Benedictus en Hosanna
 
==== IV. Sanctus en Benedictus ====
Die [[Sanktus|Sanctus]] is ’n doksologie (lofsang) wat die [[Drie-eenheid]] prys. ’n Wisselvorm kom in Lutherse toonsettings van die ''Sanctus'' voor. Hoewel die meeste liedtoonsettings die tweedepersoonsvoornaam behou, word die tweedepersoonsvoornaamswoord in ander toonsettings na dié van die derde persoon verander. Dit is veral opmerklik in [[Johann Sebastian Bach|J.S. Bach]] se ''Mis in B-mineur'', waar die teks "gloria ejus''"'' ("sy glorie") verander is na "gloria tua" (u glorie). [[Felix Mendelssohn]] se toonsetting van ''Heilig!'' (Duitse Sanctus ) van sy Duitse liturgie gebruik ook die derde persoon.
 
Die Benedictus is ’n voortsetting van die Sanctus. Die woorde "''(h)osanna in excelsis"'' word ná die Benedictus''-''gedeelte herhaal, dikwels met musiekmateriaal wat identies is aan dié wat ná die Sanctus gebruik word, of baie nou verwant.
 
== Sien ook ==
 
* Alternatim
 
== VerwysingsNotas ==
{{Verwysings}}
 
== Verwysings ==
 
== Eksterne skakels ==
* Johann Sebastian Bach se [https://web.archive.org/web/20120806191249/http://oregonbachfestival.com/digitalbach/bminor/ Mis in B-mineur]
 
* Johann Sebastian Bach se [https://web.archive.org/web/20120806191249/http://oregonbachfestival.com/digitalbach/bminor/ Mis in B-mineur]
{{Normdata}}
[[Kategorie:Katolieke musiek]]
[[Kategorie:Mis (musiek)]]
39

wysigings