Verskil tussen weergawes van "Johann Parow"

1 602 grepe bygevoeg ,  1 maand gelede
+ Inligtingskas & Inleiding volgens Duitse bron
(Verbeter)
(+ Inligtingskas & Inleiding volgens Duitse bron)
{{Inligtingskas Persoon
'''Johann Heinrich Ferdinand Parow''' (1 Maart 1833 - 4 Desember 1910) was 'n Duitse [[kaptein]]. Parow is in [[Born am Darss]] in die provinsie [[Pommere]], [[Pruise]] (vandag deel van [[Duitsland]]), gebore.
| naam = Johann Parow
| bynaam =
| beeld =
| beeldbeskrywing =
| onderskrif =
| geboortenaam =
| geboortedatum = {{Geboortedatum|1833|3|1}}
| geboorteplek = Born a. Darß, [[Pommere]], [[Pruise]] (nou [[Mecklenburg-Voorpommere]], [[Duitsland]])
| dood_datum = {{Sterfdatum en ouderdom|1833|3|1|1910|12|4}}
| sterfteplek = Cassibelle, [[Maitland]], [[Kaapstad]], [[Unie van Suid-Afrika]]
| ouers = Johann Jochen Friedrich Parow<br />Hanna Catharina Maria
| titel =
| nasionaliteit = [[Lêer:Flag of Prussia (1892-1918).svg|23px]] [[Koninkryk Pruise]]
| beroep = Kaptein
| ander =
| bekend = Stigter van die Kaapse voorstad [[Parow]]
| salaris =
| termyn =
| voorganger =
| opvolger =
| eerbewyse =
| party =
| godsdiens =
| huweliksmaat = Johanna Wilhelmina Timmerman
| kinders =
| webblad =
| handtekening =
}}
 
'''Johann Heinrich Ferdinand Parow''' (1 Maart 1833 - 4 Desember 1910) was 'n Duitse [[kaptein]]. Parow is in [[Born ama. DarssDarß]] in die provinsie [[Pommere]], [[Pruise]] (vandag deel van [[Duitsland]]), gebore. Hy is op 9 Maart 1834 aldaar gedoop; sy peetouers was die kapteins Johan Christoph Zecher en Johann Carl Brushagen. Johann Parow het vyf broers en twee susters gehad. Sy verdere loopbaan is nie bekend nie, dalk het hy die gewone loopbaan van 'n kaptein gevolg.
Tydens 'n groot storm in [[Tafelbaai]] in 1865 het 19 skepe aan die kus gestrand, waaronder kaptein Parow se [[skoener]], die ''Kehrwieder''. Nadat hy skipbreuk gely het, het kaptein Parow besluit om hom hier te vestig en hy het oor 'n kusvaarder tussen Tafelbaai en die [[Weskus]] bevel gevoer. Hy is kort daarna getroud met Johanna Wilhelmina Timmerman, die dogter van die familie wat hulp aangebied het nadat hy skipbreuk gely het. Kaptein Parow het spoedig besef dat die Tygervallei groot moontlikhede inhou en hy het hom landwaarts gewend en aanvanklik met grootvee handel gedryf. Hy het later met grond begin spekuleer in die omgewing waarop die dorpsgebied van [[Parow]], wat na hom vernoem is, later uitgelê is en het groot welvaart opgebou. Hierdie dorpsgebied is vandag 'n [[voorstad]] van [[Kaapstad]].
 
TydensJohann Parow het in 1865 kaptein van die skip 'n'Kehrwieder'' grootgeword, stormwat in 1852/1853 deur Richters in [[TafelbaaiHamburg]] gebou is. Dié skip se redery was Johann Cesar Godefroy en is bestuur deur die seun Hamburg. Parow moes in 1865 om die [[Kaap die Goeie Hoop]] seil, maar tydens 'n groot storm het 19 skepe aanin die[[Tafelbaai]] kusskipbreuk gestrandgely, waaronder kaptein Parow se [[skoener]], die ''Kehrwieder''. Nadat hy skipbreuk gely het, het kaptein Parow baie hulp van die Timmerman-gesin ontvang. Hy besluit om hom hier te vestig en hy het oor 'n kusvaarder tussen Tafelbaai en die [[Weskus]] bevel gevoer. Hy is kort daarna getroud met Johanna Wilhelmina Timmerman, die dogter van die familie wat hulp aangebied het nadat hy skipbreuk gely het. Kaptein Parow het spoedig besef dat die Tygervallei groot moontlikhede inhou en hy het hom landwaarts gewend en aanvanklik met grootvee handel gedryf. Hy het later met grond begin spekuleer in die omgewing waarop die dorpsgebied van [[Parow]], wat na hom vernoem is, later uitgelê is en het groot welvaart opgebou. Hierdie dorpsgebied is vandag 'n [[voorstad]] van [[Kaapstad]].
Kapt. Parow is op 4 Desember 1910 in sy woning, Cassibelle, in [[Maitland]] oorlede. Sy vrou is tien jaar vantevore reeds oorlede en die huwelik was kinderloos.
 
Kapt. Parow is op 4 Desember 1910 inop sy woning,plaas Cassibelle, in [[Maitland]] oorlede. Sy vrou is tien jaar vantevore reeds oorlede en die huwelik was kinderloos.
 
== Bron ==
* {{de}} https://www.parow-info.de/c/Parow-Suedafrika.html
 
{{DEFAULTSORT:Parow, Johann}}