Verskil tussen weergawes van "Gebruikerbespreking:Mieliestronk"

k
Verbeter en skakel na goeddunke...
(→‎Lepelaar: Uitsorteer.)
k (Verbeter en skakel na goeddunke...)
Etiket: 2017-bronwysiging
::{{ping|Oesjaar}}, dankie, en jammer dat ek nou eers hierby uitkom. Is so betrokke by allerhande dingetjies dat hulle 'n mens se tyd meedoënloos opslurp. Dis nou voor sewe in die oggend en ek het nog nie geslaap nie. Oor lepelaar wonder ek net so ietwat: As daar verskillende soorte lepelaars (spoonbills) is, hoekom word die artikel Lepelaar slegs vir die Afrika-spesie gebruik? Of kyk ek verkeerd? [[Gebruiker:Mieliestronk|Mieliestronk]] ([[Gebruikerbespreking:Mieliestronk|kontak]]) 04:34, 17 Junie 2020 (UTC)
:::{{ping|Mieliestronk}}, Uitsorteer... Groete! [[Gebruiker:Oesjaar|Oesjaar]] ([[Gebruikerbespreking:Oesjaar|kontak]]) 19:38, 22 Junie 2020 (UTC)
 
== Wysigings ==
Verbeter en skakel asseblief na goeddunke - ons kort redigeerders wat perfekte professionele Afrikaans magtig is! Groete [[Gebruiker:Voyageur|Voyageur]] ([[Gebruikerbespreking:Voyageur|kontak]]) 23:31, 29 Junie 2020 (UTC)