Verskil tussen weergawes van "2020 Britse Grand Prix"

geen wysigingsopsomming nie
Bandverskaffer [[Pirelli]] verskaf spanne met die sagte, medium en harde samestellings van die P-Zero band - die drie hardste samestellings beskikbaar - vir die wedren, asook twee soorte reënbande.
 
Daar sal egter vir die [[70ste VerjaardagHerdenking Grand Prix]], wat ook by Silverstone gehou word die volgende naweek, die C2, C3 en C4 seleksie gebruik word. Die bedoeling is om meer strategiese verskil te skep tussen die twee wedrenne, en ook om die spanne te verplig om hul oefentyd volledig te benut op die tweede naweek, eerder as om te vertrou op die vorige week se data.
 
{| class="wikitable gauche" style="text-align:gauche;"
91 009

wysigings