Verskil tussen weergawes van "Tom MacDonald"

15 grepe bygevoeg ,  7 maande gelede
(→‎Eksterne skakels: Bemarking...)
== Musikale loopbaan ==
=== YouTube ===
MacDonald het in [[2009]] met sy loopbaan in [[kletsrym|rap]]musiek begin. Sy eerste album, ''LeeAnn's Son'', is in 2014 vrygestel. Gedurende die tyd het hy sy eie YouTube-kanaal begin met die enkelsnit "Wannabe". Sy aanvanklike sukses het begin na sy 2017-enkelsnit, "Dear Rappers".
 
== Persoonlike lewe ==
11 036

wysigings