Verskil tussen weergawes van "Maputobaai"

12 grepe bygevoeg ,  5 maande gelede
k
Normdata
k (Normdata)
Etiket: 2017-bronwysiging
 
Die baai is in die noorde van 'n reeks strandmere wat gevind word aan die kus vanaf [[St. Lucia, KwaZulu-Natal|St. Lucia]] in [[Suid-Afrika]] noordwaarts. Die opening van die baai is aan die noord-oostelike kant. Die suidelike deel van die baai word gevorm deur 'n skiereiland, bekend as die [[Inhaca]]skiereiland, wat 'n veilige hawe bied. Port Melville is aan die noord-westelike punt. Noord van die skiereiland is [[Inhaca]]-eiland, en verder aan 'n kleiner eiland bekend as Olifante-eiland.
 
Alhoewel Maputobaai op verskeie plekke vlak is en 'n rif digby die ingang het, is dit 'n waardevolle [[hawe]] wat deur groot vaartuie in alle seisoene gebruik kan word. Die omliggende landskap is laag en baie ongesond, maar [[Inhaca]]-eiland het 'n hoogte van 73m, en word gebruik as 'n sanatorium. Die Manhissa of [[Komatirivier]] vloei die baai binne aan die noordekant, verskeie kleiner spruite uit die [[Lebomboberge]] ontmoet in die middel van die baai in 'n monding bekend as [[Espirito Santo]] (algemeen bekend as die Engelserivier), en die Maputorivier (wat ontspring in die [[Drakensberge]]) vloei vanaf die suide die baai binne, as ook die Umfusirivier. [[Seekoei]]e en [[krokodil]]le word in die riviere aangetref.
 
== Geskiedenis ==
{{Commons-kategorie inlyn|Maputo Bay}}
 
{{Normdata}}
[[Kategorie:Baaie]]
[[Kategorie:Indiese Oseaan]]
28 532

wysigings