Verskil tussen weergawes van "NG gemeente Graaff-Reinet"

Geen grootteverandering nie ,  2 maande gelede
geen wysigingsopsomming nie
[[Lêer:Moederkerk Graaff-Reinet 1.jpg|duimnael|regs|240px|Die kerkgebou, opgerig van 1885 tot 1887 volgens die plan van die Kaapse argitek en siviele ingenieur [[James Bisset]].]]
 
Die '''NG gemeente Graaff-Reinet'''<!-- dit word dalk NG Graaff-Reinet genoem, maar die amptelike naam is NG gemeente Graaff-Reinet -->, vroeër bekend as die NG Grootkerk, is op [[11 November]] [[1792]] gestig as sesde gemeente van die [[Nederduitse Gereformeerde Kerk]] aan die Kaap en is vandag die oudste gemeente in die Sinode van Oos-Kaapland asook die provinsie [[Oos-Kaap]]. In 2016 het die gemeente 835 belydende en 218 dooplidmate gehad. Op 1 Januarie 2018 het die eenwording van [[Nuwekerk, Graaff-Reinet|Nuwekerk]] en NG Grootkerk 'n werklikheid geword. [[Cradock]] met sy drie gemeentes is nognou die enigste dorp inop die Oos -Kaapse platteland met meer as een NG gemeente.
 
== Agtergrond ==
85 759

wysigings