Verskil tussen weergawes van "Odin"

84 grepe verwyder ,  10 maande gelede
geen wysigingsopsomming nie
No edit summary
Etikette: Visuele teksverwerker Selfoonbydrae Wysiging op selfoonwerf Gevorderde mobiele wysiging
[[Beeld:Odin from Lejre.jpg|200px|links|duimnael|Odin van Lejre (900 AD) se twee rawe ([[Huginn en Muninn]]) – [[Roskilde|Roskilde Museum]], Denemarke, 2009]]
[[Beeld:Georg von Rosen - Oden som vandringsman, 1886 (Odin, the Wanderer).jpg|duimnael|180px|regs|''Georg von Rosen – Oden som vandringsman'', 1886 (Odin die wandelaar)]]
[[Beeld:Odin oder Wodan (1832) from Die Helden und Götter des Nordens, oder Das Buch der sagen.jpg|duimnael|links|Odin of [[Wodan]] (1832)]]
[[Beeld:Odin, the Allfather by H. L. M.jpg|duimnael|regs|Odin, se twee rawe ([[Huginn en Muninn]]) en sy twee wolwe (Geri and Freki)]]
[[Beeld:Odhin thron.jpg|duimnael|regs|Foto uit die boek "Walhall", Felix en Therese Dahn, 1888]]
 
'''Odin''' of '''[[Wodan]]''' word dikwels beskou as die Oppergod in die [[Germaanse godsdiens]]. Hy is ook onder die volgende Noord-Germaanse name bekend: [[Oudnoors]]: '''Óðinn''', [[Sweeds]] en [[Deens]]: '''Oden'''. Wes-Germaanse name van hierdie God is '''Weda''' (Oud-[[Oudfries|Fries]]), '''Woden''' ([[Angelsaksies]] en [[Oudsaksies]]), '''[[Wodan]]''' (Oud-[[Frankies]]), '''Wuodan''' ([[Alemannen|Alemannies]]), '''Wotan''' of '''Wothan''' ([[Germaanse talentale|Germaans]]) en '''Guodan''' ([[Lombardies]]).
 
In Afrikaans, Nederlands, Engels, Sweeds, Noors en Deens is 'Woensdag' na hierdie god vernoem. In Duits was Woensdag aanvanklik ook bekend as 'Wotanstag', maar onder invloed van die Christelike Kerk het dit uiteindelik 'Mittwoch' (Midweek) geword.
 
Die naam [[Wodan]] as Oppergod van ons voorouers was algemeen bekend in Wes-Europa, maar in Noord-Europa was hy meer bekend as Odin.
Wodan/Odin woon in [[Gladsheimr]] maar ook soms in [[Valaskjálf]] vanwaar hy die hele wêreld kan sien. Ook beskik hy oor ’n spesiale saal (hal) bekend as die [[Walhalla]]. Die Walhalha is die hemel van die gestorwe krygers. Hulle word versamel en gekeur deur die [[Walkure]].
 
Die naam van sy vrou is [[Frigg]], maar hy het ook minnaresse gehad. Van sy bekendste seuns was ook bekende Germaanse gode, naamlik: [[Donar]] of [[Thor]], [[Baldr]] en die blinde [[Hodr]] (ook bekend as Hod of Hodur). Met [[Jörd]] (Aarde) het hy die seun [[Donar]] verwek en met die Reusin [[Grid]] die seun [[Vidar]]. Met [[Rindr]] het hy die seun [[Vali]] verwek.
 
== Wysheid ==
2 352

wysigings