Druïdisme: Verskil tussen weergawes

81 grepe bygevoeg ,  14 jaar gelede
k
Beeld van Commons
k (robot Bygevoeg: bs:Druidi)
k (Beeld van Commons)
[[Beeld:Druids, in the early morning glow of the sun.jpg|thumb|right|300px|'n Groep moderne Druïde word deur die eerste sonstrale van die dag getref]] [[Beeld:Druidist procession.PNG|thumb|right|300px|'n Optog van moderne Druïde]] '''Druïdisme''' is 'n stelsel van [[godsdiens]], [[filosofie]] en [[onderrig]] van die Druïde wat die bewaarders was van die voor- of vroeg-[[Kelt]]iese gelowe. Hulle was die krag wat eenheid gesmeë het tussen die verskillende Keltiese groeperinge. Hierdie kaste oud-priesters of towenaars word soms met [[paganisme]] gekoppel en is 'n [[mistiek]]e orde wat georganiseer was in terme van drie groeperings: [[Barde]] (Digtersangers), [[Ovate]] en [[Druïde]].
* '''Barde''', die eerste orde, het deur opleiding gespesialiseer in vakgebiede soos [[musiekale kunste]], instrumente, [[digkuns]] of [[geskiedenis]]. Die Barde was veral verantwoordelik vir die oordrag van kulturele kennis aan die breë bevolking.
* '''Ovate''', die middel orde, is gekend as studente met 'n algemene kundigheid, in vele onderwerpe soos [[medisyne]], [[regte]], [[digkuns]], [[musiek]] en [[sterrekunde]]. Ovates het die gemeenskap prakties gedien met hul kennis en insig.