Verskil tussen weergawes van "Francois Hayes"

1 101 grepe verwyder ,  10 jaar gelede
k
Hayes het in 2006 as sanger uit die musiekwêreld uitgetree. In 2007 is hy tydens die [[inniBos]]-musiekfees vereer vir die bydrae wat hy tot Afrikaanse musiek gelewer het.<ref>[http://www.innibos.fm/?author=3 inniBos se webtuiste, NUUS Feb 2007], besoek op 15 April 2010.</ref>
Van sy treffers sluit in: ''Osbraai Op Kromdraai'', ''Ek Sê Dankie'', ''Die Gat In Die Grond'' en ''Karolis''.<ref>[http://www.musicians.co.za/Musicians/Male_Vocal/Francois_Hayes/Default.htm musicians.co.za], besoek op 15 April 2010.</ref>
 
==Diskografie==
* Liedjies vir jou hart, BRETTIAN
* Dream, saam met Liesl Hayes, UNIVERSAL
* Grootste Treffers / As Die Windjie waai 2CD, HOEZIT MUSIEK
* Lekkerdans Treffers / Vashouliedjies 2CD, TRIO
* Francois Hayes 2CD Box Set (Kotteljons CD en Hou Die Blink Kant Bo! CD), SELECT
* Lekkerdans Treffers, 2004 TRIO
* Grootste Treffers - hervrystelling, HOEZIT MUSIEK
* As Die Windjie So Waai, HOEZIT MUSIEK
* Moenie Worry Nie, HOEZIT MUSIEK
* Net Soos Jy (2de Uitgawe), VAT VYF
* Net Soos Jy, VAT VYF
* Sal Jy My Nog Vashou?, saam met Liezl, 1999 UNIVERSAL
* Koöperasiestories LP, 1987 VENUS
* Hoezit, My Broer!, TRIO
* Grootste Treffers, SELECT
* Hou Die Blink Kant Bo!, SELECT
* Kotteljons LP/CD, 1991 SELECT
* Vashouliedjies, TRIO
* Osbraai Op Kromdraai, TRIO
* Good Memories LP, 1991 TRIO
* Jy's My Nommer Een LP, 1990 TRIO
* My Moments With You LP, 1988 TRIO
* Boesmankind / Liedjies Wat Ek Sing 7", 1982 MUSIC TEAM
* Vir Mari LP, 1981 MUSIC TEAM
* Karolis LP, VENUS
* Shongwesi<ref>[http://www.vetseun.co.za/anarkans/bladsy/francoishayes.htm vetseun.co.za], besoek op 15 April 2010.</ref>
 
==Verwysings==
94

wysigings