Verskil tussen weergawes van "Leervis"

4 grepe verwyder ,  9 jaar gelede
 
==Habitat==
Hulle kom voor naby die kus in helder water en eet ander vis veral [[elf (vis)|elf]], [[varkies]] en [[strepie]]s. Leervisse jag as 'n groep saam. Die groter onvolwasse vis eet hoofsaaklik [[sardyn]]e, [[ansjovis]] en [[harder]]s.
Dit is 'n gesogte sportvis.
 
 
==Sien ook==