Maak hoofkeuseskerm oop

Wysigings

137 grepe bygevoeg ,  7 jaar gelede
geen wysigingsopsomming nie
 
==Opera loopbaan==
Coertse maak haar debuut in Januarie 1955 as die Eerste Blommemeisie in Richard Wagner se ''Parsifal'' by die [[Teatro San Carlo]] teater in [[Nepal]], Karl Böhm het begelei. Sy sing ook in ''Basle'' by die Teatro San Carlo. Op [[17 Maart]] [[1956]] maak sy haar debuut by die [[Weense Staatsopera]] as die Koningin van die Nag in ''Die Zauberflöte'' deur [[Wolfgang Amadeus Mozart|Mozart]] en bly aan by die WenseWeense Staatsopera tot 1978. Haar [[Royal Opera House|Covent Garden]] debuut was in 1956, in dieselfde rol.<ref>Rosenthal en Warrack, 1974</ref>.
 
Sy is ook welbekend in Suid-Afrika vir haar Afrikaanse kunsliedere.
==Later jare==
[[Beeld:Mimi Coertse Wien.JPG|thumb|250px|Mimi Coertse in [[Wene]], [[Oostenryk]].]]
[[Beeld:Mimi Huisgentoo.jpg|thumb|250px|Mimi Coertse op die voorblad van ''[[Huisgenoot|Die Huisgenoot]]'', [[10 Januarie]] [[1958]].]]
Sedert haar terugkeer na [[Suid-Afrika]] in 1973 was sy 'n gereelde gas op Suid-Afrikaanse verhoeë en ook 'n gereelde uitsaaier op radio en televisie. Sy het haarself ook toegespits om jong Suid-Afrikaanse sangers uit te wys en op te lei. In 1998 stig Mimi Coertse en Neels Hansen die "Black Tie Ensemble", 'n ontwikkelingsprojek wat jong, klassiek-opgeleide sangers die geleentheid bied om die gaping tussen hulle opleiding en 'n professionele optrede te oorbrug.
 
84 111

wysigings