Spinnekopjagters
Spinnekopjagters is 'n groep insekte wat voorkom in die familie Pompilidae. In Engels staan hulle bekend as die Spider-hunting wasps. Daar is minstens 200 spesies in die familie.
Spinnekopjagters | |
---|---|
'n Spinnekopjagter wat 'n wawielwebspinnekop (Nephila) aanval. | |
Wetenskaplike klassifikasie | |
Koninkryk: | |
Filum: | |
Klas: | |
Orde: | |
Suborde: | |
Superfamilie: | |
Familie: | Pompilidae
|
Subfamilies | |
Eksterne skakels
wysig- Wikimedia Commons het meer media in die kategorie Spinnekopjagters.
- Wikispecies het meer inligting verwant aan Spinnekopjagters