Spinproses (polimere)
- Hierdie artikel handel oor die vorming van vesels uit 'n vloeistof. Vir die vorming van gare uit vesel, sien Spin.
Die Spinproses is 'n vervaardigingsproses om polimeer vesel te skep. Dit is 'n gespesialiseerde vorm van ekstrusie wat 'n spindop gebruik om verskeie deurlopende filamente te vorm.[1]
Verwysings
wysig- ↑ Manufacturing: Synthetic and Cellulosic Fiber Formation Technology, archived from the original on 1998-05-26, https://web.archive.org/web/19980526024459/http://www.fibersource.com/f-tutor/techpag.htm, besoek op 2008-11-19.