Die Spooknewel (ook genoem Sh2-136 of VdB 141) is 'n refleksienewel in die sterrebeeld Kefeus.

Spooknewel
Afgeneem deur die Mount Lemmon-sterrewag.
Afgeneem deur die Mount Lemmon-sterrewag.
Soort newel Refleksienewel
Sterrebeeld Kefeus
Waarnemingsdata (Epog J2000)
Regte klimming 21h 16m 26s[1]
Deklinasie +68° 15.6′[1]
Besonderhede
Afstand (ligjaar) 1 470
Ander name
VdB 141, Sh2-136
Portaal  Portaalicoon   Sterrekunde

Dit lê naby die sterreswerm NGC 7023. As 'n mens na die foto regs kyk, is dit duidelik waar die naam vandaan kom. Die newel is meer as 2 ligjare breed. Dit omring verskeie sterre, en hulle gereflekteerde lig laat die newel geelbruin lyk.

Verwysings

wysig

Skakels

wysig