Rooiassie
(Aangestuur vanaf Sporaeginthus subflavus)
Die Rooiassie (Sporaeginthus subflavus) is 'n redelike algemene standvoël in grasveld en plekke met kruidplante, veral naby water. Hulle verspreidingsgebied en getalle het blykbaar die afgelope paar jaar afgeneem. Die voël is 9 cm groot en weeg 6 - 10 gram. In Engels staan die voël bekend as die Orange-breasted waxbill.
Rooiassie | |
---|---|
Wetenskaplike klassifikasie | |
Domein: | |
Koninkryk: | |
Filum: | |
Klas: | |
Orde: | |
Familie: | |
Genus: | |
Spesie: | A. subflava
|
Binomiale naam | |
Amandava subflava (Vieillot, 1819)
|
Sien ook
wysigBron
wysig- Sasol Voëls van Suider-Afrika. Struik Nature. Vierde Uitgawe 2011. ISBN 978-1-77007-926-7
Verwysings
wysig- ↑ BirdLife International (2012). "Amandava subflava". IUBN-rooilys van Bedreigde Spesies. Weergawe 2012.1. Internasionale Unie vir die Bewaring van die Natuur. Besoek op 16 Julie 2012.
{{cite web}}
: Ongeldige|ref=harv
(hulp)