St. Andrew-kollege
(Aangestuur vanaf St. Andrew’s-kollege)
St Andrew-kollege is 'n privaatskool vir seuns in Grahamstad, Oos-Kaap, Suid-Afrika. Dit bied klasse aan sowel koshuisinwoners as dagleerders. Dit is 'n prima Anglikaanse losiesskool en het 450 leerders van dwarsoor die wêreld. Die skool is 'n lid van die G20-skolegroep. Die skool staan in noue verhouding tot die St. Andrew's Preparatory School, en sy susterskool, die Diocesan School for Girls (DSG).
St. Andrew-kollege | |
Leuse | Nec Aspera Terrent |
---|---|
Gestig | 1855 |
Tipe | Privaatskool, kosskool |
Hoof | Paul Edey |
Leerlinge | 450 seuns |
Grade | 8 – 12 |
Stad | Grahamstad |
Provinsie | Oos-Kaap |
Land | Suid-Afrika |
Kleure | Blou en wit |
Webblad | www.sacschool.com |
Skoolhoofde
wysig- Ds F. Bankes (1855–1859)
- Ds F.Y. St. Leger (1859–1862)
- Ds G.E. Cotterill (1863–1865)
- Ds Langford S. Browne (1865–1875)
- Ds G. Gould Ross (1875–1881)
- Ds Canon John Espin (1882–1902)
- Ds W. S. Macgowan (1902–1908)
- Ds Percy W.H. Kettlewell (1909–1933)
- Ds C.B. Armstrong (1934–1938)
- Dr Ronald F. Currey (Universiteit van Oxford) (1939–1955)
- Freddie Spencer Chapman (1956–1962)
- J.L. Cawse (1962–1964)
- Ds John Aubrey (1965–1971)
- Eric Norton (1972–1980)
- Arthur F.G. Cotton (1981–1993)
- Antony Roy Clark (1994–2002)
- David B. Wylde (Universiteit van Oxford) (2003–2008)
- Paul A. Edey (2009–hede)
Noemenswaardige oud-St. Andrew-leerders (matriekjaar)
wysig- Thomas Gubb, internasionale rugbyspeler van die Britse en Ierse Leeus (1926)
- Michael Edwardes (1947), Belangrike sakepersoonlikheid
- Duane Hudson, Britse intelligensiebeampte
- Ryan Kankowski, Springbokrugbyspeler
- Nick Mallett, Springbokrugbyspeler en -afrigter
- Bongani Ndodana-Breen, musikant en musiekskrywer
- Lewis Gordon Pugh, swemmer en omgewingsbewuste
- Ian Roberts, akteur, toneelskrywer, liedjieskrywer en sanger
- Bevil Rudd, Olimpiese goue medaljewenner in die 440 treë (Olimpiese Somerspele 1920 in Antwerpen)
- James Thompson, Olimpiese goue medaljewenner in roei – Olimpiese Somerspele 2012 in Londen.
- Basil Schonland (1910), Geofisika- en kernwetenskaplike en uitvinder van radar.
- Peter van der Merwe, Suid-Afrikaanse krieketkaptein in 1965–1967
- James Henry Greathead, ingenieur bekend vir sy werk aan die Londense moltrein.
- Brigadier Sir Miles Hunt-Davis, KCVO, CBE, Privaatsekretaris van Sy Koninklike Hoogheid, die Hertog van Edinburgh.
- Graham Mackay, voorsitter van SABMiller plc
- Randolph Vigne, skrywer en politieke aktivis
- Sir Stanley Rees (1926). Regter van die Hooggeregshof in Engeland
- John 'Kim' Bailie (1947), ruimtevaartingenieur
- Mark Patterson, Stigter van MatlinPatterson Global Advisors
- Samuel Cronwright, politikus en biograaf van sy vrou Olive Schreiner
Militêr
wysig- Kol. Ernest Lucas Guest KBE, CMG, CVO, LLD[1]
- Lughoof John F. G. Howe CB, CBE, AFC, RAF
- Genl.maj. Evered Poole CB, CBE, DSO
- Victoriakruis
- Tweede Vryheidsoorlog
- Eerste Wêreldoorlog
- Luitenantkolonel John Sherwood Kelly, VC (1880 to 1931)[3]