Staavia dodii
Plantspesie
Staavia dodii is 'n meerjarige, blomdraende struik wat deel is van die Bruniaceae familie. Die spesie is endemies aan die Wes-Kaap en is deel van die fynbos. Die plant kom voor op die suidelikste gedeelte van die Kaapse Skiereiland in twee subpopulasies. Dit het 'n voorkomsgebied van slegs 25 km² en word as seldsaam beskou.
Staavia dodii | |
---|---|
Wetenskaplike klassifikasie | |
Domein: | Eukaryota |
Koninkryk: | Plantae |
Klade: | Tracheofiete |
Klade: | Angiospermae |
Klade: | Eudicots |
Klade: | Asterids |
Orde: | Bruniales |
Familie: | Bruniaceae |
Genus: | Staavia |
Spesie: | S. dodii
|
Binomiale naam | |
Staavia dodii Bolus, (1899)
|