Staavia zeyheri
Plantspesie
Staavia zeyheri is 'n meerjarige, blomdraende struik wat deel is van die Bruniaceae familie. Die spesie is endemies aan die Wes-Kaap en is deel van die fynbos waar dit in die Riviersonderendberge voorkom. 'n Enkele populasie in 'n voorkomsgebied van kleiner as 1 km² mag alreeds deur indringerplante vernietig wees.
Staavia zeyheri | |
---|---|
Wetenskaplike klassifikasie | |
Domein: | Eukaryota |
Koninkryk: | Plantae |
Klade: | Tracheofiete |
Klade: | Angiospermae |
Klade: | Eudicots |
Klade: | Asterids |
Orde: | Bruniales |
Familie: | Bruniaceae |
Genus: | Staavia |
Spesie: | S. zeyheri
|
Binomiale naam | |
Staavia zeyheri Sond., (1862)
|