Stan Getz
Stanley Getz (2 Februarie 1927 – 6 Junie 1991) was 'n Amerikaanse jazz saxofoonspeler wat op professionele vlak bekendgestaan het as Stan Getz. Hy het hoofsaaklik die tenoor-saxofoon bespeel, en het ook bekendgestaan as "The Sound" vanweë die warm, liriese toon wat hy voortgebring het. Sy grootste inspirasie was die sagte klankkleur wat Lester Young voortgebring het. Hy het aan die einde van die 1940's prominensie bereik saam met Woody Herman se "big band". Getz is deur die kritikus Scott Yanow beskryf as "een van die grootste tenoor-saxofoonspelers van alle tye".[1] Getz het in bebop en cool jazz groepe gespeel. Hy is beïnvloed deur João Gilberto en Antônio Carlos Jobim, en het die bossa nova genre in Amerika bekendgemaak met die enkelsnit treffer "The Girl from Ipanema" (1964).
Stan Getz | |
---|---|
Stan Getz in 1983 | |
Agtergrondinligting | |
Geboortenaam | Stanley Getz |
Gebore | Philadelphia, Pennsilvanië, Verenigde State | 2 Februarie 1927
Sterf | 6 Junie 1991 (op 64) Malibu, Kalifornië, Verenigde State |
Genres |
|
Instrumente |
|
Jare aktief | 1943–1991 |
Etikette |
|
Diskografie
wysig- Die hoofartikel vir hierdie afdeling is: Diskografie van Stan Getz.
Bibliografie
wysig- Astrup, Arne. The Stan Getz Discography, 1978.
- Churchill, Nicholas. Stan Getz: An Annotated Bibliography and Filmography, 2005.
- Gelly, Dave. Stan Getz: Nobody Else But Me, 2002.
- Kirkpatrick, Ron. Stan Getz: An Appreciation of His Recorded Work, 1992.
- Maggin, Donald L. (1996). Stan Getz. A Life in Jazz. New York: William Morrow. ISBN 0-688-15555-3.
- Palmer, Richard. Stan Getz, 1988.
- Taylor, Dennis. Jazz Saxophone: An In-depth Look at the Styles of the Tenor Masters, 2004.
Verwysings
wysig- ↑ Yanow, Scott. "Stan Getz". AllMusic. Besoek op 23 November 2014.
Eksterne skakels
wysig- 1986 onderhoud Geargiveer 15 Junie 2017 op Wayback Machine
- Getz diskografie