Rooiaasblom
(Aangestuur vanaf Stapelia leendertziae)
Die Rooiaasblom (Stapelia leendertziae) is 'n vetplant wat in Suid-Afrika in Gauteng, KwaZulu-Natal, Limpopo en Mpumalanga voorkom, asook in Eswatini en Zimbabwe. Hierdie spesie is genoem na mev. R. Leendertz wat dit in 1909 naby Heidelberg in die Transvaal ontdek het. Dit staan ook bekend as die aaskelk of aasklok.[2][3]
Rooiaasblom | |
---|---|
Wetenskaplike klassifikasie | |
Domein: | Eukaryota |
Koninkryk: | Plantae |
Klade: | Tracheofiete |
Klade: | Angiospermae |
Klade: | Eudicots |
Klade: | Asterids |
Orde: | Gentianales |
Familie: | Apocynaceae |
Genus: | Stapelia |
Spesie: | S. leendertziae
|
Binomiale naam | |
Stapelia leendertziae N. E. Brown[1]
|
Beskrywing
wysigDie stingels is liggroen of rooierig en is vierhoekig. Dit dra donkerrooi klokvormige blomme, 7 tot 12 cm lank, in die laat somer.[4]
Fotogalery
wysigVerwysings
wysig- ↑ "Red List of South African Plants: Stapelia leendertziae N.E.Br" (in Engels). Sanbi. Geargiveer vanaf die oorspronklike op 26 Mei 2020. Besoek op 11 Junie 2017.
- ↑ "Stapelia" (in Engels). Sanbi: PlantZAfrica. Geargiveer vanaf die oorspronklike op 9 Oktober 2019. Besoek op 11 Junie 2017.
- ↑ Smith, G.; Van Wyk, B.E. (2008). The Garden Succulents Primer. Timber Press. p. 60. ISBN 978-0-88192-954-6. Besoek op 11 Junie 2017.
- ↑ "Stapelia leendertziae N.E. Br., 1910" (in Engels). Cactus art, The world of cacti & succulents. Geargiveer vanaf die oorspronklike op 22 Oktober 2019. Besoek op 11 Junie 2017.