Stekelseester
Hierdie artikel is 'n weesbladsy. Dit is nie geskakel of in ander bladsye ingesluit nie. Help Wikipedia deur na moontlike teks te soek en 'n skakel hierheen te plaas. |
Die Stekelseester (Marthasterias glacialis) is 'n seester wat voorkom aan die suidkus van Suid-Afrika en word tot 20 cm breed. Die oranje kleurige liggaam is oortrek met blougrys knoppiesagtige stekels. Die seester leef in tussengetypoele en vreet mossels deur die skulp oop te forseer met die voete. Dan word die pens uitgestulp om die vleis te verteer. Hulle vreet ook klipmossels, tolskulpe en eendmossels.
Stekelseester | |
---|---|
NE
| |
Wetenskaplike klassifikasie | |
Koninkryk: | |
Filum: | |
Klas: | |
Orde: | |
Familie: | |
Genus: | |
Spesie: | M. glacialis
|
Binomiale naam | |
Marthasterias glacialis |
Fotogalery
wysigBron
wysigWikimedia Commons bevat media in verband met Marthasterias glacialis. |
- Gids tot die Kusgebiede van Suid-Afrika. Jacana Media. 2007. ISBN 978-1-77009-215-0