Sterretjierysbos
plantspesie
Die Sterretjierysbos (Cliffortia nitidula) is 'n klein boom wat op bergagtige plekke voorkom en kan tot 6 m hoog word. Dit groei op klipperige plekke, in rivierhabitatte en aan woudrande vanaf die Wes-Kaap, via Lesotho en Eswatini tot by die Chimanimaniberge in Zimbabwe. Die spesie kom ook voor in Angola, Burundi, Kenia, Malawi, Rwanda, Tanzanië, Uganda en Zambië.
Sterretjierysbos | |
---|---|
Wetenskaplike klassifikasie | |
Domein: | Eukaryota |
Koninkryk: | Plantae |
Klade: | Tracheofiete |
Klade: | Angiospermae |
Klade: | Eudicots |
Klade: | Rosids |
Orde: | Rosales |
Familie: | Rosaceae |
Genus: | Cliffortia |
Spesie: | C. nitidula
|
Binomiale naam | |
Cliffortia nitidula (Engl.) R.E.Fr. & T.C.E.Fr., (1923)
| |
Sinonieme | |
|
Die plant het drie subspesies:
- Cliffortia nitidula var. angolensis (Weinm.) Brenan
- Cliffortia nitidula subsp. nitidula
- Cliffortia nitidula subsp. pilosa Weim.
Sien ook
wysigBronne
wysig- Watter Boom is dit? Eugene Moll 2013 ISBN 978 1 77007 832 1
- Plants of the World Online
Eksterne skakels
wysig- Wikimedia Commons het meer media in die kategorie Sterretjierysbos.