Stipagrostis brevifolia

Plantspesie

Die Twaboesmangras (Stipagrostis brevifolia) is 'n meerjarige plant wat deel is van die Poaceae familie. Die plant is inheems in Namibië en die Noord-Kaap. Dit staan ook bekend as Bloudakgras, Boesmangras, Bossiesgras, Ghagras, Grootboesmangras, Langbeen Twaagras, Langbeentoagras en Twaagras.

Twaboesmangras
Wetenskaplike klassifikasie edit
Domein: Eukaryota
Koninkryk: Plantae
Klade: Tracheofiete
Klade: Angiospermae
Klade: Eensaadlobbiges
Klade: Commelinids
Orde: Poales
Familie: Poaceae
Genus: Stipagrostis
Spesie:
S. brevifolia
Binomiale naam
Stipagrostis brevifolia
(Nees) De Winter, (1963)
Sinonieme
  • Aristida brevifolia (Nees) Steud.
  • Arthratherum brevifolium Nees

Bronne

wysig