Stipagrostis sabulicola
Stipagrostis sabulicola is 'n meerjarige plant wat deel is van die Poaceae familie. Die plant is endemies in Namibië. Die meerjarige gras word tot 200 cm hoog en het 'n wye stelsel van vlak wortels, wat dit moontlik maak om water in die vorm van mis en dou op te vang, bykomend tot reën.[1]
Stipagrostis sabulicola | |
---|---|
Wetenskaplike klassifikasie | |
Domein: | Eukaryota |
Koninkryk: | Plantae |
Klade: | Tracheofiete |
Klade: | Angiospermae |
Klade: | Eensaadlobbiges |
Klade: | Commelinids |
Orde: | Poales |
Familie: | Poaceae |
Genus: | Stipagrostis |
Spesie: | S. sabulicola
|
Binomiale naam | |
Stipagrostis sabulicola (Pilg.) De Winter, (1963)
| |
benaderde verspreiding
| |
Sinonieme | |
|
Bronnelys
wysigVerwysings
wysig- ↑ Ehrenbold, Samuel; Keding, Viktoria (2015). It is Time to Identify Selected Plants and Animals of the Namib (2nd uitg.). Namib Desert Environment Education Trust (NaDEET). p. 12.