Stomatium loganii
Plantspesie
Stomatium loganii is 'n klein vetplant wat deel is van die Aizoaceae familie. Die spesie is endemies aan Suid-Afrika en kom in die Noord-Kaap en die Wes-Kaap voor. Die plant het 'n voorkomsgebied van 1487 km² en gevind in die Klein Roggeveld tussen Laingsburg en Sutherland. Daar is agt subpopulasies bekend.
Stomatium loganii | |
---|---|
Wetenskaplike klassifikasie | |
Domein: | Eukaryota |
Koninkryk: | Plantae |
Klade: | Tracheofiete |
Klade: | Angiospermae |
Klade: | Eudicots |
Orde: | Caryophyllales |
Familie: | Aizoaceae |
Genus: | Stomatium |
Spesie: | S. loganii
|
Binomiale naam | |
Stomatium loganii L.Bolus, (1936)
|