Stompneus
Stompneus kan na een van die volgende verwys:
- Grootoog-stompneus (Rhabdosargus thorpei), 'n endemiese vis wat aan die Suid-Afrikaanse ooskus voorkom.
- Witstompneus (Rhabdosargus globiceps), 'n endemiese vis wat aan die Suid-Afrikaanse suid- en weskus voorkom.
- Kaapse stompneus (Rhabdosargus holubi), 'n vis wat aangetref word vanaf Kaapstad tot by Maputo.
- Natalse stompneus (Rhabdosargus sarba), 'n vis wat aan die Suid-Afrikaanse noord- en ooskus voorkom.
- Stompneusdolfyn (Tursiops truncatus), 'n dolfyn wat feitlik aan die hele Suid-Afrikaanse kus voorkom.
Plekke
wysig- Stompneusbaai, 'n vissersdorp aan die Atlantiese Oseaan, Wes-Kaap, Suid-Afrika.
- Stompneuspuntvuurtoring, 'n vuurtoring by die Noordelike punt van Kaap Sint Martins skiereiland by die westelike ingang tot St. Helenabaai.