Strandfontein, Kaapstad
voorstad van Kaapstad, Suid-Afrika
- Moet nie verwar word met die dorpie Strandfontein verder noord teen die Weskus nie.
Strandfontein is 'n klein voorstad van Kaapstad. Volgens die 2011-sensus het Strandfontein 'n bevolking van 758 gehad.[1]
Strandfontein | |
---|---|
Koördinate: 34°04′34″S 18°34′23″O / 34.07611°S 18.57306°O | |
Land | Suid-Afrika |
Provinsie | Wes-Kaap |
Munisipaliteit | Stad Kaapstad |
Oppervlak | |
• Totaal | 8,22 km2 (3,17 vk. myl) |
Bevolking (2011)[1] | |
• Totaal | 758 |
• Digtheid | 92/km2 (240/vk. myl) |
Rasverdeling (2011) | |
• Wit mense | 1.6% |
• Bruin mense | 88.4% |
• Swart mense | 7.7% |
• Ander | 2.4% |
Taal (2011) | |
• Afrikaans | 69.5% |
• Engels | 21.9% |
• Xhosa | 4.7% |
• Ander | 4.0% |