Maak hoofkeuseskerm oop

Strandfontein is 'n vissersdorpie en vakansieoord aan die Atlantiese Oseaan in die Wes-Kaap, Suid-Afrika. Die dorpie is noord van Doringbaai en is die noordelikste dorp van die tradisionele Weskus. Die Sishen-Saldanha Spoorlyn draai hier ooswaarts, die binneland in deur die Sandveld.

Strandfontein
Die kampterrein by Strandfontein
Die kampterrein by Strandfontein
Ligging van Strandfontein op 'n kaart (Wes-Kaap)
Strandfontein
Strandfontein
 Strandfontein se ligging in Wes-Kaap
Koördinate: 31°45′20″S 18°13′38″O / 31.75556°S 18.22722°O / -31.75556; 18.22722Koördinate: 31°45′20″S 18°13′38″O / 31.75556°S 18.22722°O / -31.75556; 18.22722
Land Vlag van Suid-Afrika Suid-Afrika
Provinsie Wes-Kaap
Distrik Weskus
Munisipaliteit Matzikama
Oppervlak[1]
 - Dorp 4,18 km²  (1,6 vk m)
Bevolking (2011)[1]
 - Dorp 431
 - Digtheid 103/km² (266,8/myl2)
Rasverdeling (2011)[1]
 • Blank 33.2%
 • Indiër/Asiër 0.9%
 • Kleurling 14.8%
 • Swart 50.6%
 • Ander 0.5%
Taal (2011)[1]
 • Afrikaans 69.4%
 • Xhosa 22.6%
 • Engels 3.2%
 • Sotho 2.7%
 • Ander 2.2%
Poskode (strate) 7798
Poskode (posbusse) 7798
Skakelkode(s) 027

Sien ookWysig

BronneWysig