Straussburg
Straussburg is 'n nedersetting op die N10-hoofpad aan die suidelike oewer van die Oranjerivier in die Noord-Kaap, Suid-Afrika. Die buurt is net oorkant Upington geleë.
Straussburg | |
---|---|
Koördinate: 28°26′0″S 21°19′57″O / 28.43333°S 21.33250°O | |
Land | Suid-Afrika |
Provinsie | Noord-Kaap |
Distrik | ZF Mgcawu |
Munisipaliteit | Dawid Kruiper |
Oppervlak | |
• Totaal | 2,10 km2 (0,81 vk. myl) |
Bevolking (2011)[1] | |
• Totaal | 1 157 |
• Digtheid | 551/km2 (1 430/vk. myl) |
Rasverdeling (2011) | |
• Wit mense | 18.0% |
• Indiërs/Asiërs | 1.1% |
• Bruin mense | 64.1% |
• Swart mense | 9.8% |
• Ander | 7.0% |
Taal (2011) | |
• Afrikaans | 89.9% |
• Tswana | 5.4% |
• Engels | 2.0% |
• Ander | 2.7% |
Verwysings
wysig- ↑ 1,0 1,1 1,2 1,3 "Hoofplek Straussburg". Sensus 2011.