Strengiet
Hierdie artikel is 'n weesbladsy. Dit is nie geskakel of in ander bladsye ingesluit nie. Help Wikipedia deur na moontlike teks te soek en 'n skakel hierheen te plaas. |
Strengiet | |
---|---|
’n Klein strengiet kristal. | |
Formule | FePO4 · 2H2O |
Kleur | Kleurloos, ligte pers, donker pers, rooi, skarlakenrooi, groen-wit. |
Streep | Wit |
Glans | Glasagtige glans |
Hardheid | 3½ – 4 (Mohs) |
Digtheid | 2.87 g/cm3 |
Dubbelbreking | Twee-assig (+) |
Kristalsisteem | Ortorombies |
* Lys van minerale | |
Portaal Geologie |
Strengiet[1][2][3] is 'n relatief skaars ysterfosfaat-mineraal met die formule: FePO4 · 2H2O.[2] Die mineraal is vernoem na die Duitse mineraloog Johann August Streng (1830–1897).[3] Ligpers, pienk of pers in kleur, is dit soortgelyk aan variskiet [1] en is gedeeltelik oplosbaar, veral in toestande waar daar 'n lae pH- en lae oksidasie-reduksiepotensiaal is.[2]
Sien ook
wysigVerwysings
wysig- ↑ 1,0 1,1 Pough, Frederick H.; Peterson, Roger Tory (1997), A Field Guide to Rocks and Minerals, Peterson Field Guide, 7 (5th ed.), Houghton Mifflin Harcourt, p. 239, ISBN 0-395-91096-X, https://books.google.com/books?id=C-7APnYVG04C&pg=PA239
- ↑ 2,0 2,1 2,2 Patrick, W. H., Jr.; Gotoh, S.; Williams, B. G. (February 9, 1973), "Strengite Dissolution in Flooded Soils and Sediments", Science 179 (4073): 564–565, doi:10.1126/science.179.4073.564, PMID 17820817, Bibcode: 1973Sci...179..564P
- ↑ 3,0 3,1 Senning, Alexander (2007), Elsevier's dictionary of chemoetymology: the whies and whences of chemical nomenclature and terminology, Elsevier, p. 374, ISBN 0-444-52239-5, https://books.google.com/books?id=Fl4sdCYrq3cC&pg=PA374