Stronsiumnitraat
chemiese verbinding
Stronsiumnitraat is 'n sout van stronsium en salpetersuur. Die formule is Sr(NO3)2.
Algemeen | |
---|---|
Naam | Stronsiumnitraat |
IUSTC-naam | Stronsiumnitraat |
Chemiese formule | Sr(NO3)2 |
Molêre massa | 211,63[g/mol][1] |
CAS-nommer | 10042-76-9[1] |
Voorkoms | kleurlose of wit vastestof[1] |
Reuk | reukloos[1] |
Fasegedrag | |
Selkonstantes | a=778,13(2)pm[2] |
Ruimtegroep | Pa3[1] |
Nommer | 205 |
Strukturbericht | G2₁ |
Smeltpunt | 570 °C [1] |
Kookpunt | 645 °C [1] |
Digtheid | 2,98 g/cm3 @23 °C [2] |
Oplosbaarheid | 709 g/L @18 °C[1] |
ΔfHɵ | -960,52 [kJ/mol][1] |
Suur-basis eienskappe | |
pKa | |
Veiligheid | |
Flitspunt | nie-brandbaar[1] |
LD50 | 540 [mg/kg] (rot; intraperitoneaal) [1] |
Tensy anders vermeld is alle data vir standaardtemperatuur en -druk toestande. | |
Portaal Chemie |
Kristalstruktuur
wysigStronsiumnitraat kristalliseer in die kubiese struktuur van lood(II)nitraat,[2] G21 in die strukturbericht-klassifikasie.
Eienskappe
wysigDie stof vorm 'n tetrahidraat.
Gebruike
wysigDit word gebruik om aan vuurwerk 'n rooi kleur te gee.[3]
Strontiumnitraat word gebruik in die vervaardiging van glassubstrate vir LCD-skerms en as spesiale kristalle van hoë kwaliteit wat in optika aangewend word. Dit word ook gebruik in die vervaardiging van strontiumchromaat, wat as 'n korrosie-inhibeerder in verfbedekkings gebruik word.[4]
Verwysings
wysig- ↑ 1,00 1,01 1,02 1,03 1,04 1,05 1,06 1,07 1,08 1,09 1,10 "Strontium nitrate". PubChem NIH.
- ↑ 2,0 2,1 2,2 Nowotny, H.; Heger, G. (1983). "Structure refinement of strontium nitrate, Sr(NO3)2, and barium nitrate, Ba(NO3)2". Acta Cryst. C. 39: 952–956. doi:10.1107/S0108270183006976.
{{cite journal}}
: AS1-onderhoud: gebruik authors-parameter (link) - ↑ "Hazardous Substance Facts" (PDF). NJ Health.
- ↑ "strontium nitrate". Fertiberia.