Suidkuskiepersol

plantspesie
(Aangestuur vanaf Suidkus-kiepersol)

Die Suidkuskiepersol (Cussonia nicholsonii)[1] is 'n boom, endemies aan Suid-Afrika, wat in die Oos-Kaap en KwaZulu-Natal voorkom.[2] Dit staan in Engels bekend as die South coast cabbage-tree of die Natal cabbagetree, en in Afrikaans word dit ook somtyds die Natalse kuskiepersol genoem.[3]

Suidkuskiepersol
Die loof van 'n Suidkuskiepersol by die Burmanbos-natuurreservaat, Durban.
Wetenskaplike klassifikasie
Koninkryk:
(geen rang):
(geen rang):
(geen rang):
Orde:
Familie:
Subfamilie:
Genus:
Spesie:
C. nicholsonii
Binomiale naam
Cussonia nicholsonii
Strey, R.G, (1973)

Sien ook

wysig

Verwysings

wysig
  1. Balkwill, Boon, Coates Palgrave, Glen, Jordaan, Lotter, Schimdt, Thomas (2012). "Araliaceae". Sappi Tree Spotting Lifer List. Jacana Media. p. 62.{{cite book}}: AS1-onderhoud: meer as een naam (link)
  2. "SANBI Red List of South African Plants" (in Engels). Geargiveer vanaf die oorspronklike op 1 Junie 2020. Besoek op 5 Junie 2017.
  3. Quattrocchi, Umberto (2014). "Araliaceae". CRC World Dictionary of Medicinal and Poisonous Plants: Common Names, Scientific Names, Eponyms, Synonyms, and Etymology. CRC Press. p. 1252.