Die suikerbloekom (Eucalyptus cladocalyx) is 'n boom wat endemies aan Australië is en in Suid-Australië voorkom. Dit het genaturaliseerd in Suid-Afrika geraak en word tans as 'n indringerplant beskou.

Suikerbloekom
Wetenskaplike klassifikasie edit
Domein: Eukaryota
Koninkryk: Plantae
Klade: Tracheofiete
Klade: Angiospermae
Klade: Eudicots
Klade: Rosids
Orde: Myrtales
Familie: Myrtaceae
Genus: Eucalyptus
Spesie:
E. cladocalyx
Binomiale naam
Eucalyptus cladocalyx
F. Muell., (1853)
Verspreidings-kaart
Sinonieme
  • Eucalyptus corynocalyx F.Muell.

Infrasespesies

wysig

Die spesie het drie infraspesies:

  • Eucalyptus cladocalyx subsp. cladocalyx
  • Eucalyptus cladocalyx subsp. crassa D.Nicolle
  • Eucalyptus cladocalyx subsp. petila D.Nicolle

Bronne

wysig

Sien ook

wysig