Suikerbosrandrivier
Die Suikerbosrandrivier is 'n rivier wat vanaf Leandra in Mpumalanga weswaarts deur Gauteng na Vereeniging in Suid-Afrika vloei. Dit mond uit aan die noord oewer van die Vaalrivier.
Suikerbosrandrivier | |
---|---|
Stroomgebied | Gauteng, Suid-Afrika |
Monding | Vaalrivier |
Oorsprong-hoogte | 1 431 m |
Koördinate: 26°40′14″S 27°58′38″O / 26.67056°S 27.97722°O |