Supra Mahumapelo
Supra Mahumapelo (gebore 7 Junie 1968) is 'n Suid-Afrikaanse politikus en provinsiale voorsitter van Noordwes in die African National Congress. Hy dien van 21 Mei 2014 tot 23 Mei 2018 as die vyfde premier van Noordwes. Sy voorganger in hierdie hoedanigheid was Thandi Modise en sy opvolger was Job Mokgoro.[1]
Supra Mahumapelo | |
5de Premier van Noordwes
| |
Ampstermyn 21 Mei 2014 – 23 Mei 2018 | |
Voorafgegaan deur | Thandi Modise |
---|---|
Opgevolg deur | Job Mokgoro |
Speaker van die Noordwes provinsiale wetgewer
| |
Ampstermyn 3 April 2012 – 6 Mei 2014 | |
Voorafgegaan deur | Nono Maloyi |
Opgevolg deur | S.R. Dantjie |
Lid van die Noordwes provinsiale wetgewer
| |
Ampstermyn Februarie 2012 – 22 Junie 2018 | |
Persoonlike besonderhede
| |
Gebore | 7 Junie 1968 Manamolela, Delareyville, Wes-Transvaal, Suid-Afrika |
Politieke party | African National Congress |
Eggenoot/-note | Kule Mahumapelo Christina Kgari |
Kind(ers) | 4 |
Alma mater | Technikon Noord-Transvaal Universiteit van Suid-Afrika Universiteit van Port Elizabeth |
Verwysings
wysig- ↑ "Revealed: Why Supra Mahumapelo was removed as North West premier". TimesLIVE (in Engels). Besoek op 9 Augustus 2020.