Swaelheksafluoried
chemiese verbinding
Swaelheksafluoried is 'n verbinding van swael in sy hoogste +6 oksidasietoestand en fluoor met die formule SF6
Algemeen | |
---|---|
Naam | Swaelheksafluoried |
Chemiese formule | SF6 |
Molêre massa | 146,06 [g/mol] [1] |
CAS-nommer | 2551-62-4 [1] |
Voorkoms | kleurlose gas [1] |
Reuk | reukloos[1] |
Fasegedrag | |
Smeltpunt | |
Kookpunt | (sublimasie) -50,8 °C[1] |
Digtheid | 6,5 [g/L] (gas), 1,67 (vloeistof)[1] |
Oplosbaarheid | 31 [g/L] @ 25 °C[1] |
Drievoudpunt | -49,596 °C; digtheid= 5,970 [g/L][1] |
ΔvapHɵ | 9,6419 [kJ/mol][1] |
Henry se konstante | 4,52 atm.m3/mol@ 25 °C[1] |
Suur-basis eienskappe | |
pKa | |
Veiligheid | |
Flitspunt | nie-brandbaar[1] |
Tensy anders vermeld is alle data vir standaardtemperatuur en -druk toestande. | |
Portaal Chemie |
Dit is 'n opmerkelik inerte kleurlose en reuklose gas. Dit word gewoonlik onder sy eie druk as vloeistof in silinders verhandel.
Struktuur
wysigDie molekules het 'n oktaëdriese struktuur. Teen lae temperature kristalliseer dit in 'n monokliniese struktuur.
Eienskappe
wysigIn die atmosfeer het dit 'n lewensduur van 800-3000 jaar en 'n vermoë om die planeet se temperatuur te verhoog wat 23 900 maal so groot is as koolstofdioksied s'n. [1]