Swaershoekpas
Die Swaershoekpas is 'n bergpas wat suidwes van Cradock op die R337-grondpad na Pearston lê. Die pas bereik 'n hoogte van 1 981 m bo seevlak en 'n maksimumhelling van 1:12.
Swaershoekpas | |
Koördinate: 32°20′48.5″S 25°27′40″O / 32.346806°S 25.46111°O | |
---|---|
Ligging | Tussen Cradock en Pearston |
Maksimumhelling | 1:12 |
Hoogte | 1 981 m |
Oppervlak | Grond |
Pad | R337 |