Swartbas
Die Swartbas (Diospyros whyteana) is 'n klein boom of struik wat voorkom in al provinsies van Suid-Afrika behalwe die Noord-Kaap. Dit is ook inheems in Eswatini, Malawi, Mosambiek, Tanzanië, Zambië en Zimbabwe.
Swartbas | |
---|---|
Blaasagtige kapsules wat die vrugte omsluit. | |
Wetenskaplike klassifikasie | |
Domein: | Eukaryota |
Koninkryk: | Plantae |
Klade: | Tracheofiete |
Klade: | Angiospermae |
Klade: | Eudicots |
Klade: | Asterids |
Orde: | Ericales |
Familie: | Ebenaceae |
Genus: | Diospyros |
Spesie: | D. whyteana
|
Binomiale naam | |
Diospyros whyteana L., (1961)
| |
Sinonieme | |
|
Fotogalery
wysig-
Klein wit blommetjies met 'n aangename geur.
-
'n Medium-groot boom in Kirstenbosch.
-
Swartbas kan in verskeie vorme gesnoei word.
Sien ook
wysigWikimedia Commons bevat media in verband met Diospyros whyteana. |
Bronne
wysig- Algemene gids tot BOME. Keith, Paul & Meg Coates Palgrave. 2000. ISBN 1-86872-527-8
- Plants of the World Online
- REDLIST Sanbi