Swartrivier (Jeffreysbaai)
rivier in Suid-Afrika
Die Swartrivier vloei aan die Oos-Kaapse kus net suid van Jeffreysbaai. Dit mond via 'n strandmeer saam met die Seekoeirivier uit in die Indiese Oseaan.
Swartrivier | |
---|---|
Stroomgebied | Oos-Kaap, Suid-Afrika |
Monding | Suid van Jeffreysbaai Indiese Oseaan |
Monding-hoogte | 7 m |
Koördinate: 34°5′1″S 24°53′45.6″O / 34.08361°S 24.896000°O |