Switserse Grand Prix
Die Switserse Grand Prix was die premier motorresies van Switserland. In sy latere jare was dit 'n Formule Een-ren.
Wenners van die Switserse Grand Prix
wysigByeenkomste wat nie deel was van die Formule Een Wêreldkampioenskap nie wys in 'n pienk agtergrond.
Jaar | Renjaer | Vervaardiger | Plek | |
---|---|---|---|---|
1982 | Keke Rosberg | Williams-Ford | Dijon (Frankryk) | |
1981 – 1976 |
Nie plaasgevind nie | |||
1975 | Clay Regazzoni | Ferrari | Dijon (Frankryk) | |
1974 – 1955 |
Nie plaasgevind nie | |||
1954 | Juan Manuel Fangio | Mercedes | Bremgarten | |
1953 | Alberto Ascari | Ferrari | ||
1952 | Piero Taruffi | Ferrari | ||
1951 | Juan Manuel Fangio | Alfa Romeo | ||
1950 | Nino Farina | Alfa Romeo | ||
1949 | Alberto Ascari | Ferrari | Bremgarten | |
1948 | Carlo Felice Trossi | Alfa Romeo | ||
1947 | Jean-Pierre Wimille | Alfa Romeo |