Die sydoring (Vachellia rehmanniana), voorheen Acacia rehmanniana, is 'n boom wat tot 8 m hoog kan word.[2] Dit dra wit balvormige blomme in die somer, en kom voor in Limpopo, Mpumalanga, KwaZulu-Natal, en ook in Botswana, Zambië en Zimbabwe.[3] In Engels staan die boom bekend as die Silky Thorn.[4]

Sydoring
'n Sydoringboom (Vachellia rehmanniana) by Jan Cellierspark, Pretoria
Wetenskaplike klassifikasie
Koninkryk:
(geen rang):
(geen rang):
(geen rang):
Orde:
Familie:
Genus:
Spesie:
V. rehmanniana
Binomiale naam
Vachellia rehmanniana
(Schinz) Kyal. & Boatwr., (2013)[1]
Sinonieme
  • Acacia rehmanniana Schinz
  • Acacia sieberiana var. rehmanniana (Schinz) Roberty

Die boom se FSA-nommer is 182.[5]

Sien ook

wysig

Verwysings

wysig
  1. https://powo.science.kew.org/taxon/urn:lsid:ipni.org:names:77131774-1
  2. "www.plantbook.co.za Acacia rehmanniana". Geargiveer vanaf die oorspronklike op 7 Oktober 2019. Besoek op 20 Julie 2019.
  3. "Flora of Zimbabwe: Acacia rehmanniana Schinz" (in Engels). Geargiveer vanaf die oorspronklike op 1 Augustus 2016. Besoek op 20 Julie 2019.
  4. http://redlist.sanbi.org/species.php?species=15470-24
  5. "Treetags.co.za: Numbered Tree Species List in South Africa, April 2010" (PDF). Besoek op 20 Julie 2019.